WELKOM BY Drostdy Oudhede

Drostdy Oudhede, gelee in Swellendam, Voortrekstraat, is ‘n Antieke winkel met eienaars Francois en Engela de Kock.
Ons handel in ‘n wye verskeidenheid van tafels, stoele, klerekaste, kiste, koskaste, ens en ook gerestoureerde Oregon skuifraamvensters en deure.

Get in touch


Main Office
Drostdy Oudhede
Voortrekstraat
Swellendam
P:(028) 514 1910
Email
drostoudhede@telkomsa.net